From Wikipedia, the free encyclopedia
Anri du Toit (gebore op 1 Desember 1984) beter bekend onder haar verhoognaam Yolandi Visser (gestileerde vorm: ¥o-landi Vi$$er) is veral bekend as 'n sangeres in die Suid-Afrikaanse rap-rave musiekgroep, Die Antwoord.
Yolandi Visser | |
---|---|
Anri du Toit in 2010 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Anri du Toit |
Ook bekend as | Yo-Landi Visser Anica The Snuffling |
Gebore | 3 Desember 1984 Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Genres | Alternative hip hop, rave, electronic, zef |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2001–hede |
Etikette | Zef Recordz, Cherrytree, Polydor, Rhythm Records |
Assosiasies | Ninja, MaxNormal.TV, The Constructus Corporation, Die Antwoord |
Webwerf | dieantwoord.com |
Du Toit is in Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika gebore. Sy het 'n dogter, Sixteen Jones (gebore in 2006), met haar musikale vennoot, Watkin Tudor Jones (verhoognaam Ninja).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.