Yellowstone Nasionale Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.
Yellowstone Nasionale Park (Engels: Yellowstone National Park) is 'n nasionale park in die deelstaat Wyoming, Verenigde State, en is in 1978 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die park is op 1 Maart 1872 geproklameer nadat die Amerikaanse Kongres 'n wet goedgekeur het en dit deur president Ulysses S. Grant onderteken is. Die park is 3 472 vierkante myl groot en klein gedeeltes lê ook in Montana en Idaho. Die park is onder andere bekend vir sy geisers, warmwaterbronne en moddervulkane. Die Yellowstonerivier vloei in die Yellowstone Canyon deur die park en vloei ook deur die Yellowstonemeer. Old Faithful is een van die bekendste geisers in die park.
Yellowstone Nasionale Park* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Grand Canyon van Yellowstone | |
Posisie van die Yellowstone Nasionale Park in die Verenigde State | |
Koördinate: 44°36′00″N 110°30′00″W | |
Lande | Verenigde State |
Tipe | Natuur |
Kriteria | vii, viii, ix, x |
Verwysings | 28 |
Streek† | Noord-Amerika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1978 (2de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |