Spesie van die speldekussings From Wikipedia, the free encyclopedia
Die witspeldekussing (Leucospermum pedunculatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom aan die kus van Franskraal tot by Danger Point. Die struik is klein en word 0,3 m hoog en dra blomme van Augustus tot Januarie.
Witspeldekussing | |
---|---|
Foto: Tony Rebelo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. pedunculatum |
Binomiale naam | |
Leucospermum pedunculatum Klotzsch, 1845 | |
In Engels staan dit as die White-trailing pincushion bekend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.