From Wikipedia, the free encyclopedia
Willie Aames (gebore 15 Julie 1960) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Zapped! (1982) en in die televisiereekse Eight Is Enough (1977) en Charles in Charge (1984).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Willie Aames | |
Geboortenaam | Albert William Upton |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1960 Newport Beach, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.