William Menzies (1796 – 1850) was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is op 27 April 1796 in Edinburgh gebore en ontvang sy opleiding daar. Hy was 'n kenner van die Romeins-Hollandse Reg en het die eerste stel Kaapse Regsverslae voorberei. Hy word een van die eerste regters van die Kaapse Hooggeregshof wat in 1828 gestig is. Hy is oorlede op Colesberg op 1 November 1850.

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.