Weslander
plaaslike koerant van Vredenburg From Wikipedia, the free encyclopedia
Weslander is 'n plaaslike koerant van Vredenburg wat elke Donderdag in die munisipale gebied Saldanhabaai en op Velddrif en Laaiplek 10 631 kopieë verkoop. Dit is op 30 April 1972 gestig. Die uitgewer is Ernie Roworth en die redakteur is Helene Meisenheimer.

Eksterne skakels
- Amptelike webblad Geargiveer 16 Mei 2014 op Wayback Machine
- 'n Facebook-groep vir lesers
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.