Webbladsy

enkele dokument saamgestel uit HTML wat direk via webblaaiers bekyk kan word en toeganklik is via die World Wide Web From Wikipedia, the free encyclopedia

Webbladsy

'n Webbladsy of webblad is 'n dokument wat met 'n webblaaier oopgemaak kan word en geskik is vir plasing op die Internet. Dié dokumente word gewoonlik met HTML- of XML-kode opgestel. Die bronkode word dan deur die webblaaier omgeskakel na 'n leesbare bladsy. Webblaaie kan ook media (soos beelde, video's, en oudio-lêers), asook skakels (URL's) na ander webbladsye bevat.

Thumb
HTML-kode van 'n webbladsy.

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.