From Wikipedia, the free encyclopedia
Wassenaar is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 62,50 km² (waarvan 11,36 km² water). Wassenaar is 'n noordelike voorstad van Den Haag, lê aan die Noordsee en het heelwat dyke.
Wassenaar | |
---|---|
Munisipaliteit | |
'n Windmeul in Wassenaar | |
Ligging van Wassenaar-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°09′00″N 4°23′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Leendert de Lange (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 62,50 km2 (24,13 vk. myl) |
• Land | 51,14 km2 (19,75 vk. myl) |
• Water | 11,36 km2 (4,39 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 734 |
• Digtheid | 503/km2 (1 300/vk. myl) |
Poskode | 2240-2245 |
Skakelkodes | 070 |
Webwerf | www.wassenaar.nl |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Wassenaar. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.