From Wikipedia, the free encyclopedia
Warna (Bulgaars: Варна, tussen 1949 en 1956 Stalin) is die derde grootste stad van Bulgarye na Sofia en Plowdif en die grootste Bulgaarse nedersetting en toeristestad aan die Swartsee. Die bevolking was 330 486 volgens die sensus van 2010.
Варна | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Bulgarye |
Administratiewe gewes | Warna |
Stigting | 570 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 205 vk km |
Hoogte bo seevlak | 80 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 330 486 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 612/vk km |
Etniese groepe: | |
- Bulgare | 85,3% |
- Turke | 8,1% |
- Russe | 6% |
Tydsone | EET (UTC+2) |
- Somertyd | EET (UTC+3) |
Burgemeester (party) | Kiril Jordanof |
Amptelike webwerf | varna.bg |
Warna is met sy lughawe die belangrikste vervoerknooppunt in Noordoos-Bulgarye en beskik daarnaas oor die land se tweede grootste seehawe in Dewnja. Veerbote verbind Warna met Odessa in die Oekraïne en Istanboel in Turkye. Die stad was die eerste terminus van die befaamde Oriënt-eksprestrein.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Varna. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.