Vrystaatse dwergmuis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Vrystaatse dwergmuis of Oranje muis (Mus orangiae) is 'n knaagdier in die familie Muridae. Dit kom voor in Lesotho en Suid-Afrika. Die dier se natuurlike habitat is subtropiese of tropiese hoë-hoogte grasveld, bewerkbare grond en woude.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads