Vlag van Switserland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Switserse Vlag toon ’n regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond. Die vlag is een van twee vlae wat vierkantig is waar die ander die Vlag van die Vatikaanstad is. Die Switserse vlag is die nasionale vlag van Switserland. In Duitssprekende Switserland word die term "Schweizerfahne" gebruik vir die vlag en die wit kruis word dikwels Schweizerkreuz genoem.
Remove ads
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlae van Switserland.- (en) Switserland by Flags of the World.
- (en) "Flag of Switzerland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Mei 2019.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads


