deel van die Pali-kanon From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vinaya-pitaka ("Dissiplinemandjie") is ’n Boeddhistiese geskrif en een van die drie dele van die Pali-kanon. Dit handel hoofsaaklik oor kloosterreëls vir monnike en nonne.
Die Pali-kanon bestaan uit drie algemene kategorieë, wat piṭaka (van die Pali-woord vir "mandjie") genoem word. As gevolg hiervan is die kanon tradisioneel bekend as die Tipiṭaka ("Drie Mandjies"). Die ander twee mandjies is die Sutta- en Abhidhamma-pitaka.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.