stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant From Wikipedia, the free encyclopedia
Vilvoorde (Frans: Vilvorde) is 'n stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is noord van Brussel geleë met 'n bevolking van 45 495 in 2020.
Vilvoorde is 'n nedersetting wat aan die Nederlandstalige Vlaamse Gewes behoort; 'n derde van die inwoners is Franstalig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.