From Wikipedia, the free encyclopedia
Vigo (Galicies: [ˈbiɣʊ]; plaaslik: [ˈbiħʊ]; Spaans: [ˈbiɣo]) is die 14de grootste stad in Pontevedra, Spanje. Vigo is ook die hoofstad van Galisië. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Galisië |
Provinsie | Pontevedra |
Koördinate | 42°14′N 08°43′W |
Stigting | 15de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 109,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2018) | 293 642 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 700/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Abel Caballero (PSdeG-PSOE) |
Amptelike webwerf | hoxe.vigo.org |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.