From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kleur vermiljoen is 'n helderrooi pigment, oorspronklik van poeier van die mineraal sinnaber (kwik-II-sulfieterts) gemaak. Dit is destyds wyd gebruik in Antieke Rome se kuns en versiering, in die geïllustreerde manuskripte van die Middeleeue, in die skilderye van die Renaissance, en in die kuns- en lakwerk van China, waar dit dikwels Chinese rooi genoem is.
#E34234 |
Volgens verskeie kleurskemas word vermiljoen soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #E34234 |
RGB-kleurmodel | (227, 66, 52) |
CMYK | (0, 84, 71, 0) |
HSV | (5°, 77%, 89%) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.