From Wikipedia, the free encyclopedia
Vasco da Gama-piek is die hoogste punt naaste aan die mond van Valsbaai op die Kaapse Skiereiland.
Die piek is by 34° 20′ 41.07″ suid en 18° 28′ 29.32″ oos in die Tafelberg- Nasionale Park en is een van van plekke in die land wat die meeste wind ervaar. Net voor die Eerste Wêreldoorlog is hier die fondament gelê vir ‘n vuurtoring. Sy lig was op helder dae byna tot 60 km sigbaar, maar die baie dae met digte mis het dit onbruikbaar gemaak. Rondom die piek is voetslaanpaaie met oornaggeriewe teen die noordelike helling. Teen die see is Rooikrans, ‘n gewilde plek by hengelaars.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.