naam vir 'n man of manlike dier met nageslag From Wikipedia, the free encyclopedia
Vader is die naam vir 'n man of manlike dier met nageslag. As die man die nageslag self bevrug het, word verwys na 'n biologiese vader. As die kind 'n ander biologiese vader het, word daar na 'n pleegvader of stiefvader verwys.
Die verwantskap van 'n vader tot sy kinders word met die term vaderskap aangedui.
Andere name vir vader is: pa, papa, pappie, paps.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.