Omroepvereniging VPRO is 'n Nederlandse publieke TV- en radio-uitsaaier. Hulle TV-kanale staan bekend as: NPO 1, NPO 2 en NPO 3. Hulle saai ook die volgende radiostasies uit: Radio 1, 3FM, Radio 4, Radio 5 en Radio 6.

Die uitsaaier het op 29 Mei 1926 as 'n protestantse omroeper tot sand gekom. Die naam V.P.R.O. is oorspronklik afgelei van die afkorting vir Vrijzinnig Protestantse Radio Omroep.

In die 1950's en 1960's het die uitsaaier meer "liberaal" begin raak. Die afkorting VPRO is behou, maar die betekenis daarvan het verval. Hulle was die eerste uitsaaier wat 'n naakte vrou, Phil Bloom in 1967, op Nederlande televisie vertoon het.[1] Hulle word steeds as 'n kulturele radikale mediaorganisasie gesien.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.