Universiteit van Kalifornië, Berkeley
universiteit in Berkeley, Kalifornië, Verenigde State From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Universiteit van Kalifornië, Berkeley (ook bekend as UC Berkeley, Berkeley, en Cal)[1] is 'n openbare navorsingsuniversiteit in Berkeley, Kalifornië.[1] Berkeley, wat in 1868 gestig is, is een van die tien navorsingsuniversiteite verbonde aan die Universiteit van Kalifornië, en word beskou as een van die wêreld se mees gesogte universiteite en die beste openbare universiteit in die Verenigde State.[2][3][4][5][6]

Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads