Die Bekerwenner-beker was 'n sokkerbekertoernooi vir Europese sokkerklubs wat tussen 1960 en 1999 bestaan het. Net die wenners van die nasionale bekertoernooie in Europa het hieraan deelgeneem en UEFA het die uitkloptoernooi georganiseer. Na 1999 het die toernooi met die UEFA-beker saamgesmelt.
UEFA Bekerwenner-beker | |
' | |
Kenteken van die UEFA Bekerwenner-beker | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1960 |
Gestaak | 1999 |
Vervang met | UEFA-beker |
Eienaar | UEFA |
Inwydingseisoen | 1960 |
Deelnemende lande | Europa |
Aantal spanne | 32 (groepfase) |
Mees onlangse kampioen | Società Sportiva Lazio (1999) |
Verwante kompetisies | CAF Superbeker FIFA-Klubwêreldbeker |
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.