From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grootgeelpootruiter (Tringa melanoleuca) is 'n voël en 'n swerwer en is slegs eenkeer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 30 – 32 cm lank, 130 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 70 cm. In Engels staan die voël bekend as die Greater Yellowlegs.
Grootgeelpootruiter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. melanoleuca |
Binomiale naam | |
Tringa melanoleuca (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Totanus melanoleucus |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa melanoleuca. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.