chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Tiamien ook genaamd vitamien B1 of die "tio-vitamien" ("swaelbevattende vitamien") is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Alle lewende organismes benodig tiamien, maar slegs bakterië, fungi en plante kan dit sintetiseer. Diere moet dit uit hul dieet verkry, en daarom is dit 'n essensiële nutrient of voedingstof vir hulle. By die mens kan 'n tekort aan tiamien ly tot beri-beri.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.