The Dispossessed: An Ambiguous Utopia is 'n utopiese wetenskapsfiksieroman van Ursula K. Le Guin wat die eerste keer in 1974 gepubliseer is, en wat afspeel in dieselfde fiktiewe heelal as haar voorafgaande roman, The Left Hand of Darkness (1969). Dit kyk na twee wêrelde wat baie naby aan mekaar is (eintlik mekaar se mane) om 'n verskeidenheid politiese sisteme teenoor mekaar af te speel en te ondersoek.
The Dispossessed An Ambiguous Utopia | |
---|---|
Skrywer | Ursula K. Le Guin |
Omslagontwerper | Fred Winkowski |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Reeks | Hainish Cycle |
Genre | Wetenskapsfiksie |
Uitgewer | Harper & Row |
Uitgegee | 1974 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 341 (eerste uitgawe) |
ISBN | 0-06-012563-2 |
Voorloper | The Word for World Is Forest |
Vervolg | Four Ways to Forgiveness |
Hierdie boek het die Nebula Award vir beste roman in 1974 gewen, sowel as die Hugo Award en Locus Award in 1975.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.