chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Tetrasiklien is 'n breëspektrum antibiotikum wat deur bakterieë in die genus Streptomyces geproduseer word. Tetrasiklien bind aan die 30S-ribosomale subeenheid deur die interaksie met die 16S rRNS. Hiermee verhoed die antibiotika die binding van amino-geassetileerde tRNS aan die ribosoom en gevolglik word proteïensintese in die sel gestop.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Weerstand teen tetrasiklien kan o.a. deur die afskeiding van mono-oksigenase of ribosomale beskermingsproteïne gefasiliteer word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.