Tanya van Graan
Suid-Afrikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Tanya van Graan (gebore 13 Desember 1983 in Nelspruit) is 'n Suid-Afrikaanse model en aktrise. Sy is as Mejuffrou Augustus vir die tydskrif FHM se 2006-kalender aangewys. Sy is ook in 2007 deur FHM bekroon as een van die 100 sexyste vroue ter wêreld. As akteur het sy opslae gemaak nadat sy in 'n naaktoneel in die rolprent Starship Troopers verskyn het. Sy het by AFDA in Johannesburg gestudeer.
Tanya van Graan | |
Geboorte | 13 Desember 1983 Nelspruit |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Model en aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
- Kofifi (2004) as Karen
- Starship Troopers 3: Marauder (2008) as sersant Sunday
- Malan & Kie (TV-reeks op SAUK2) (2008) as Chantelle
- Binnelanders (TV-reeks op kykNET) (2008) as Roxy
- Death Race 3 (2013)
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.