Tant Ralie se losieshuis
Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is From Wikipedia, the free encyclopedia
Tant Ralie se Losieshuis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is. Dirk de Villiers was die regisseur.
Tant Ralie se Losieshuis | |
---|---|
Regisseur | Dirk de Villiers |
Produksieleier | Ben Vlok |
Draaiboek | C.F. Beyers-Boshoff |
Met | Wena Naudé, Sann de Lange, Siegfried Mynhardt e.a. |
Ateljee | Kavalier Films |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 1974 |
Speeltyd | 92 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die rolprent is ’n komedie.
Van die akteurs is Wena Naudé, Sann de Lange, Siegfried Mynhardt, Pieter-Dirk Uys, Limpie Basson, George Ballot, Riana Pienaar
Twee susters, Mathilda en Rachel, koop ’n huis in Tamboerskloof, Kaapstad. Hulle ontdek dat ’n mooi jong kunstenaar, Boeboe, reeds in een van die kamers bly. Mathilda wil hê sy moet gaan, maar Rachel praat haar om dat Boeboe kan bly. Toe ry Mathilde oor ’n ou visserman, JC, en uit skuldgevoel laat sy hom ook in die huis bly tot hy beter is. Dan trek ’n mediese student, Philip Sonnekus, in om CJ te help herstel. Eindelik kry die susters ’n groot skok: hulle moet ’n agterstallige paaiement betaal of hulle gaan uit die huis gesit word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.