Taekwondo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Taekwondo

Taekwondo is 'n ongewapende vegkuns wat van Korea afkomstig is, maar ook ooreenkomste met Japannese karate toon. Letterlik vertaal beteken “Tae” voet, “kwon” hand of vuis en “Do” die manier of die weg. Taekwondo is dus die gebruik van die hande en voete vir selfverdediging en die verbetering van jou persoonlikheid.

Thumb
Piktogram wat Taekwondo aandui
Thumb
Taekwondo-wedstryd
Thumb
Taekwondo-demonstrasie

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.