Remove ads
anti-apartheidsbeweging in die 1960's in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartbewussynsbeweging was ’n beweging teen apartheid in Suid-Afrika. Die beweging het begin in die middel van die Sestigerjare, na die slagting by Sharpeville in 1960 wat aanleiding gegee het tot landwye onluste. In daardie tyd was die leiers van die African National Congress (ANC) en Pan Africanist Congress (PAC) verban of in die tronk gesit deur die regering. Die mees bekende verteenwoordiger van die Swartbewussynsbeweging was Steve Biko. Hy was van die voorste politieke denkers en aktiviste in die stryd teen apartheid en het die geweldlose verset gepropageer. Biko het in 1977 gesterf in die tronk na ernstige mishandelings. Skrywers van die Swartbewussynsbeweging het hul werke – veral gedigte en kortverhale - gepubliseer in tydskrifte soos Drum en Staffrider Magazine.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.