Surat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Surat (Goedjarati: સુરત, [suɾət]) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Goedjarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | Goedjarat |
| Koördinate | 21°12′N 72°50′O |
| Stigting | 12de eeu |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 326,515 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 13 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 4 467 797 |
| - Bevolkingsdigtheid | 16 460/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 6 353 831 |
| Tydsone | UTC+05:30 |
| Burgemeester | Daxesh Mavani |
| Amptelike webwerf | surat.nic.in |
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Surat.- (en) (gu) Amptelike webwerf
- (en) "Surat". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Augustus 2024.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



