From Wikipedia, the free encyclopedia
Suid-Yorkshire (Engels: South Yorkshire) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Sheffield, Doncaster, Rotherham en Barnsley in.
Suid-Yorkshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Suid-Yorkshire | |
Oppervlakte | 1 552 km² |
Bevolking | 1 393 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 898 inw./km² |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Suid-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 393 400 in 2017 gehad en is dus die 10de grootste graafskap in Engeland.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.