Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse Rugbyraad was 'n unie wat vanaf 1889 tot 1992 rugby vir “wit mense” in Suid-Afrika georganiseer het. Tydens die apartheidsjare was daar aparte rugbybeheerliggame vir “wit” en “bruin mense”.
Op 23 Maart 1992 smelt die Suid-Afrikaanse Rugbyraad saam met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om die Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbalunie te vorm.
Die verenigde liggaam verander sy naam in 2005 na die huidige Suid-Afrikaanse Rugbyunie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.