From Wikipedia, the free encyclopedia
Stoute Boudjies is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 2010 uitgereik is. Willie Esterhuizen was die regisseur, rolboekskrywer en het as 'n akteur in die rolprent opgetree. Die hoofkarakters is Angelique Pretorius, Albert de Villiers en Gerhard Odendaal.
Stoute Boudjies | |
---|---|
Regisseur | Willie Esterhuizen |
Draaiboek | Draaiboek: Willie Esterhuizen |
Met | Angelique Pretorius Albert de Villiers Gerhard Odendaal |
Musiek deur | Toby Esterhuizen |
Kinematografie | André van den Heever |
Redigeerder | Pieter Esterhuizen |
Uitgereik | 2010 |
Speeltyd | 93 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die rolprent is 'n komedie. Dit het 'n ouderdomsperk van 16 jaar vir swak taal, naaktheid en sekstonele.
En andere.
Vet Vaatjie Visagie en sy gesin, Mollie, Wors en Blapsie, keer terug. Vaatjie en sy nuwe beste pel, Hardus Vogel is heeltyd in die moeilikheid, veral oor hul onbeteuelde luste. Ene Petro jaag Hardus se hormone op en met haar aan sy sy en allerhande booswigte op hul spoor, begin die poppe dans.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.