From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hondhaaie (Squalidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Squaliformes. Daar is twee genera met twaalf spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Squalidae | |
---|---|
Squalus acanthias | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Squalidae Blainville, 1816 |
Genera | |
Cirrhigaleus |
Die familie het twee dorsale vinne, vyf pare kieusplete en geen anale vin nie. Die familie kan tot 1.2 m lank word en kom voor vanaf die oppervlakte tot op dieptes van 600 m.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.