From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Spesiale Diensbataljon is 'n pantserregiment in die Staande Mag van die Suid-Afrikaanse Leër. Dit is in 1933 gestig, en het aan die Tweede Wêreldoorlog, die Grensoorlog, die Angola-veldtog (1975-76), en die Noodtoestand deelgeneem.
Spesiale Diensbataljon | |
---|---|
Gestig | 1 Mei 1933 |
Ontbind | 1953 |
Land | Unie van Suid-Afrika |
Weermagdeel | Suid-Afrikaanse Weermag |
Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
1930's
1940's
1950's
1960's
1970's
1980's
1990's
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.