From Wikipedia, the free encyclopedia
Soest is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht en het sowat 46 000 inwoners (2010).
Die naam Soest (Zoys, Soyse, Suysen, Sose) beteken: op die grens van hoë en lae grond. Of dit kom van die nedersetting aan 'kant-oos'. Die oorsprong van die dorp lê ook aan die oostekant van Die Engh.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.