Slough

From Wikipedia, the free encyclopedia

Slough

Slough (uitgespreek /ˈslaʊ/) is 'n stad geleë naby die grens van Londen, in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 140 700 gehad. Die stad is een van die etnies mees diverse plekke in die Verenigde Koninkryk, en sowat 9,1% van die inwoners is aanhangers van Sikhisme. Slough het ook die eerste swart vroulike burgemeester, Lydia Simmons, in 1984 gehad.

Kitsfeite Land, Graafskap ...
Slough
Stad & Borough
Thumb
Upton Court Park in Slough.
Thumb
Slough
Koördinate: 51°30′36″N 0°35′35″W
Land Verenigde Koninkryk
LandEngeland
GraafskapBerkshire
Oppervlak
  Stad & Borough32,54 km2 (12,56 vk. myl)
Bevolking
  Stad & Borough140 200
  Stedelik
163 777
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
  SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
SL1-SL3
Skakelkodes01753
Webwerfslough.gov.uk
Sluit
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.