From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Princeton is 'n skermutseling wat plaasgevind het tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog op 2/3 Januarie 1777 tussen die Amerikaanse en Britse Magte.
Slag van Princeton | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog | |||||||
'n Skildery van George Washington se saamtrek van sy troepe in die Slag van Princeton | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State | Groot-Brittanje | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
George Washington Hugh Mercer (†) |
Charles Mawhood Charles Cornwallis | ||||||
Sterkte | |||||||
4 500 soldate 35 kanonne |
1 200 soldate 6–9 kanonne | ||||||
Ongevalle | |||||||
25-44 gesneuweldes 40 gewonde |
18-100 gesneuweldes 58-70 gewondes 194-280 gevangenes |
'n Week nadat George Washington die Hesse, die Engelse huursoldate, uit Trenton verdryf het, steek hy weer die Delawarerivier oor op 2 Januarie en beset die dorp. Die Britse Mag onder beheer van generaal Cornwallis het voorberei om aan te val maar Washington het vinnig gereageer, tewens hy los sy kampvure nog brandend, trek om die Britte en verslaan hulle reserwes die volgende dag by Princeton. Om sy voorrade te beskerm wat by New Brunswick was, moes Cornwallis vir Washington agtervolg in die New Jersey hooglande en moes toe kamp by New Brunswick vir die winter. Sodoende het Washington verhoed dat Cornwallis Philadelphia kon beset.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.