woorde met dieselfde of soortgelyke betekenisse From Wikipedia, the free encyclopedia
Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld:
Alhoewel twee woorde soms min of meer dieselfde beteken, is die nie vanselfsprekend dat albei ewe goed op elke plek inpas nie, want die gevoelswaarde en toon kan verskil:
Eindeloos en oneindig beteken albei sonder einde, maar oneindig beteken ook buitengewoon groot of onbegrens. Eindeloos druk soms 'n negatiewe gevoel uit:
Voorbeelde van sinonieme:
Sien sinoniem in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.