Seymour, Oos-Kaap

bewoonde plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Seymour, Oos-Kaapmap

Seymour is 'n dorpie in die Oos-Kaap wat genoem is na luitenant-kolonel Seymour, militêre sekretaris van die goewerneur sir George Cathcart.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Seymour
Thumb
Seymour
Seymour
 Seymour se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°47′S 26°50′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1853
Oppervlak
  Totaal2,59 km2 (1,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 467
  Digtheid953/km2 (2 470/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0%
  Indiërs/Asiërs0%
  Bruin mense1.7%
  Swart mense97.8%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Xhosa 95.9%
  Afrikaans 1.8%
  Engels 0.9%
  Ander 1.4%
Poskode (strate)
5750
Poskode (posbusse)
5750
Skakelkode040
Sluit

Dit is in 1853 gestig as middelpunt van die Katrivier-nedersetting van die Hottentotte en het later jare ontwikkel in 'n vooruitstrewende gemeenskap waarin wol en algemene boerdery gedy het.

Seymour was vroeër 'n kernpunt van die NG gemeente Greykerk, hoewel die kerkgebou en pastorie nie hier was nie, maar naby aan die dorpie Balfour. Die Greykerk het vroeër talle ander name gehad, maar is uiteindelik vernoem na die gewilde goewerneur sir George Grey. Later jare is dit by die NG gemeente Fort Beaufort ingelyf.

Thumb
Lippeblomsuikerbos (Protea subvestita) in die Elandsberg naby Seymour

Sien ook

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.