Die Selkirk-rex is ’n katras met dieselfde krulhaarpels as ander rex-katte. Anders as die Devon- en Corniese rex het die kat al die hare van ander katrasse
verskeie rex-katrasse, soos die Corniese rex, Devon-rex, Duitse rex, LaPerm, Oregon-rex en Selkirk-rex. Die pels van ’n vyf maande oue Duitse rex Die pels
Die Duitse rex is ’n katras met die kenmerkende krullerige rex-pels. Sy geaardheid is baie soos dié van ’n Corniese rex. ’n Vroeë rex-tipe kat van Duitsland
Die Oregon-rex was ’n katras met die tipiese krulhare van ’n rex-kat wat in Amerika geteel is, maar in die 1970's uitgesterf het. Die eerste aangetekende
Die Devon-rex is ’n intelligente, kortharige katras wat in die 1960's in Engeland verskyn het. Dit het ’n sagte, kort en krullerige pels soortgelyk aan