From Wikipedia, the free encyclopedia
Sean Cameron Michael (gebore 24 Desember 1969) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Triggered (2020) en in die televisiereekse Black Sails (2014), MacGyver (2016), en Shooter (2016).
Sean Cameron Michael | |
Geboorte | 24 Desember 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.