Sassuolo
munisipaliteit in die Italiaanse From Wikipedia, the free encyclopedia
munisipaliteit in die Italiaanse From Wikipedia, the free encyclopedia
Sassuolo is 'n stad en industriële sentrum in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië.
Sassuolo | |
---|---|
Stad | |
Piazza Garibaldi | |
Koördinate: 44°33′N 10°47′O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Modena |
Regering | |
• Burgemeester | Gianfrancesco Menani |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,56 km2 (14,89 vk. myl) |
Hoogte | 121 m (397 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 179 087 |
• Digtheid | 1 100/km2 (3 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 41049 |
Skakelkodes | 056 |
Webwerf | Sassuolo.mo.it |
Die stad lê aan die Secchiarivier sowat 17 kilometer (11 myl) suidwes van Modena. Die dorp het 'n bevolking van 179 087 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 30.56 km².
Die industriële groei van Sassuolo het reeds in die 1950s begin. Tans is die stad die sentrum van die Italiaanse teëlbedryf en een van die belangrikste in die wêreld. Tagtig persent van alle Italiaanse keramiekteëls word hier geproduseer, met meer as 300 keramiekfabrieke in die distrik Sassuolo (as Marazzi Groep, Refin en Marca Corona).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.