From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sambreel is 'n opvoubare afdak, vir die beskerming teen reën of sonlig. Dit word gewoonlik uit buigbare plastiek of seil gemaak, met hout- of metaalribbes, gemonteer op 'n hout-, metaal- of plastiekpaal.
'n Sambreel het 'n meganisme (binne-in die regop paal) waarmee dit oop- en toegemaak word. Op 'n tydstip was daar ook persoonlike sambrele met 'n outomatiese oopskietaksie, wat baie gewild was onder sakelui en ander kantoorpersoneel in die stede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.