From Wikipedia, the free encyclopedia
S'bu Ndebele (gebore op 17 Oktober 1948) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse ANC-politikus.
S'bu Ndebele | |
Minister van Korrektiewe Dienste | |
Ampstermyn 12 Junie 2012 – 26 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nosiviwe Mapisa-Nqakula |
Opgevolg deur | Michael Masutha |
Minister van Vervoer | |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 12 Junie 2012 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Jeff Radebe |
Opgevolg deur | Ben Martins |
4de Premier van KwaZulu-Natal | |
Ampstermyn 23 April 2004 – 6 Mei 2009 | |
Voorafgegaan deur | Lionel Mtshali |
Opgevolg deur | Zweli Mkhize |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Sibusiso Joel Ndebele 17 Oktober 1948 Rorke's Drift, Natal, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika |
Hy is 'n voormalige Minister van Korrektiewe Dienste en van Vervoer, wat van 2009 tot 2014 in die kabinet van Jacob Zuma gedien het.[1] Hy het op die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die African National Congress (ANC) gedien sedert 1997, en was die Provinsiale voorsitter van die ANC van 1998 tot 2008.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.