From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rutte II-kabinet, die Nederlands kabinet wat het regeer van 5 November 2012 tot 26 Oktober 2017, het bestaan uit lede van die VVD en die PvdA. Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Mark Rutte van die VVD-party, 'n regs-liberale party, gewees. Die vise-premier (ook minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede) was Lodewijk Asscher van die PvdA-party, 'n gematigde sosialistiese-demokratiese party, gewees.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rutte II-kabinet. |
Voorafgegaan deur Rutte I-kabinet |
Rutte II-kabinet 2012-2017 |
Opgevolg deur Rutte III-kabinet |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.