Die borswerwels, rugwerwels of torakale werwels is in die menslike anatomie die middelste deel van die werwelkolom, dus die 12 werwels tussen die nekwerwels en lendewerwels.

Kitsfeite
Borswerwels
Inligting en eksterne bronne
Thumb
Posisie van die menslike borswerwels (in rooi). Dit bevat 12 bene, van bo na onder T1 tot T12.
Thumb
’n Tipiese borswerwel, van die kant af gesien.
Inligting
LatynVertebrae thoracicae
StelselWerwelkolom
WerkingHelp die gewig van die liggaam steun
Laat beweging toe
Eksterne bronne
MeSHD013904
FMA9139
Gray's AnatomyBl. 102
Sluit

Hulle word as T1 tot T12 afgekort (of as Th1 tot Th12) en is van middelmatige grootte; hulle word al hoe groter ondertoe. Hulle word gekenmerk deur gelyk vlakke aan die kant vir die aanhegting van die koppe van die ribbes, sowel as gelyk vlakke aan die dwarsuitsteeksels van almal behalwe die 11de en 12de werwel, vir die aanhegting van die ribbes se tuberkels.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.