Amerikaanse akteur en komediant (1931–2019) From Wikipedia, the free encyclopedia
Rip Taylor (13 Januarie 1934 – 6 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente DuckTales the Movie: Treasure of the Lost Lamp (1990), Wayne's World 2 (1993), en Indecent Proposal (1993), en in die televisiereeks The Brady Bunch Variety Hour (1976).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rip Taylor | |
Geboortenaam | Charles Elmer Taylor Jr. |
---|---|
Geboorte | Washington, DC, Verenigde State | 13 Januarie 1934
Sterfte | 6 Oktober 2019 (op 85) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1961–2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.