From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Parkes Bonington (25 Oktober 1802 - 23 September 1828) het in die 19de eeu verskeie nuwe waterverftegnieke ontwikkel soos bv die "getrekte" laag tegniek wat gebruik was vir landskappe en figure.
Richard Parkes Bonington | |
---|---|
Portret van Richard Parkes Bonington deur Margaret Carpenter | |
Gebore | Arnold, Engeland | 25 Oktober 1802
Sterf | 23 September 1828 (op 25) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Veld | Skildery |
Opleiding | Vaderlike onderwys, École des beaux-arts de Paris |
Beweging | Engelse skool, romantiese skildery |
Beskermhere | François Louis Thomas Francia Antoine-Jean Gros |
Beïnvloed deur | Nederlandse en Vlaamse skilderkuns |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.