From Wikipedia, the free encyclopedia
Rabarber (Rheum rhabarbarum) is 'n plant in die duisendknoopfamilie. Die plant word vanweë sy eetbare dele gekweek. Rabarber staan al meer as 5 000 jaar by die mens in die belangstelling, in die begin egter alleen as 'n geneesmiddel. Die Chinese was die eerstes wat die gewas, vanuit die Asiatiese steppe, in kultuur gebring het. Uit die wortel is en word nog steeds 'n sterke purgeermiddel ontgin. Omstreeks 1600 ontdek John Gerard, hofbotanikus van die Engelse koning Charles I, dat die stele geëet kan word. Dit het egter tot ver in die agttiende eeu geduur voordat rabarber as groente 'n groter bekendheid gekry het.
Rabarber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Core eudicots |
Orde: | |
Familie: | Polygonaceae |
Genus: | Rheum |
Spesie: | R. rhabarbarum |
Binomiale naam | |
Rheum rhabarbarum | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.