streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R702 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bloemfontein met die grenspos, Van Rooyenshek, by Lesotho verbind. Die roete begin waar dit aftak by die N6-nasionale pad in Bloemfontein, dan suidoos gaan deur Dewetsdorp, die R717-provinsiale pad kruis by Jammersdrif, verby die R26-streeksroete gaan by Wepener en eindig by die hek van die grenspos.
Streeksroete R702 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N6 in Bloemfontein | |||
R717 R26 | ||||
Oospunt | Van Rooyenshek by Lesotho-grens | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Dewetsdorp Wepener | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.